Oorwinningslied - Danie Botha ft Jan De Wet, Allan Lad, Michael Lindt (Cover)

preview_player
Показать описание
Oorwinningslied - Danie Botha ft Jan De Wet, Allan Lad, Michael Lindt performed Live at the 180 Minutes of Hope concert held in the De Hoop
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

AMEN ..DIE ROTS WAT EWIG STAAN..ONS JESUS CHRISTUS...HY wat in my plek die prys betaal het..LOOF EN PRYS HOM..DANKIE KONING JESUS

emsiedevos
Автор

Danie Botha ek is verslaaf aan jou sang... Hoe jy ons Vader God loof en prys....mag jy net meer en meer geseén word. In JESUS se naam.

adrioosthuizen
Автор

Amen en Amen! Hallelujah! Ons Koning kom. 🙏🙏🙏

hettiemortlock
Автор

Hartkloppens mooi..❤Baaaie dankie Jesus vir die 2manne met hul pragtige stemmed wat tot in ons harte praat❤

emsiedevos
Автор

Thank you for this vidio I lost my husband on the 1 Jan and this means the word to me. 😊

YvonneEls
Автор

Beautiful to praise the king of kings Jesus Christ our Lord

mildaberndt
Автор

Een van ons mooiste liedere wat ons kan sins Amen.❤❤❤

backylemon
Автор

HALLELUJAH!! Altyd ñ SEËN en VREUGDE om grootword en nooit vergeet lofliede te hoor en saam te sing!!! ❤❤

wilmajansevanrensburg
Автор

Hi Danie and you all lv yr bore music the words touches one hart its nov 2024 ❤❤🎉

AgnesCramer
Автор

So spesiaal!!
De Hoop kerk, buite Oudtshoorn.
Glo my, ek luister vanoggend, mooiste liedere en kom op hierdie video af!
My pa was, vir 8jaar, daar predikant, ng De Hoop.
Ek is in daardie kerk getroud.
Kerk, sover ek kennis dra, nie meer n ng gemeente daar nie, maar oop vir aanbidding.
Prys Die Heer!!

marietjiekoch
Автор

❤Hys ons Koning...dankie dis pragtig gesing❤

emsiedevos
Автор

Ek het een van sy kampe by gewoon. Hy is n wonderlike man❤❤❤

EngelaVenter
Автор

Soooo pragtig, die HG is oor my sterk

adrioosthuizen
Автор

Lekker om Afrkaans te hoor in lofprysing. Danie is die beste

JoleneLeRoux-rd
Автор

Pragtig bemoedigend. Here dankie vir musiek en musikante❤

mariejacobsz
Автор

BAIE BAIE DANKIE Danie Botha vir fantastiese boodskap/liedjie wat altyd in ons sal bly, dis so ongelooflik mooi. Vriendelike groete ❤

jennywalters
Автор

Dankie Danie en diegene saam met jou. Seeninge.

johannapienaar