Fokus, 22 April 2020

preview_player
Показать описание
In Fokus ontleed Prof. Jannie Rossouw van Wits Bestuurskool President Cyril Ramaphosa se aankondiging van ‘n buitengewone Coronavirus-begroting van R500-miljard.

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Die SA regering het n lat vir almal se baste gepluk toe hulle daai IMF lening aanvaar het.

imateacha
Автор

@9.26 praat Lynette in terme van die ingreep tov toelaagonkoste en belastingswysiging...

imateacha
Автор

R350 per maand is gelykstaande aan R11 per dag, Mnr Ramaphosa vat jy dalk die nasie vir Gatte huh? Brood kos meer as dit daagliks my magtig man!

imateacha
Автор

Ag nee Jannie, daar word geensins enige pogings aangehef om enige geld terug te betaal in RSA nie. Ons was goed aangeleer wyle die voormalige Jacob Zuma.

imateacha
Автор

Smokes smokes smokes smokes smokes smokes smokes smokes

mrt