Damian Beer - Lewenslyn (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 4)

preview_player
Показать описание

Volg Damian Beer op sosiale media:

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Damian ons almal weet jy is die een van die twee mans at TALENT het. Ek voel hulle besluit van vroeg af wie moet wen en dan "set-up" hulle die hele show in daardie lyn. Hulle soek 'n gemaklike Afrikaanse prentjie - jy breek bietjie die boksies. Maar ons almal weet jy staan kop en skouers bo die ander uit wat talent aanbetref. Gaan vir goud. Jy is uniek en gaan nog baie goed vaar in die toekoms.

timonredelinghuys
Автор

My buurman is al stapelgek. Die lied is op "repeat"! Pragtig!

deserisecocklin-viljoen
Автор

Damian, Jy is uniek, Jy is fantasties!!! Ek is Jou grootste Fan en ek het 'n groot Bek. Wat vanaand met Jou gebeur het is onregverdig! God sien alles! Wees sterk! Daar is duisende wat soos ek voel! Jy is 'n

danielnel
Автор

Jong man ek onthou nog toe jy n klein seuntjie was wie sou dink dat jy eendag so mooi kan sing ek glo in my Hart jou pa en ma is baie trots op jou jy mag maar God het jou gebless met n mooi stem jy het n blink toekms voor jou

jeandrenell
Автор

Ek love jou jy is n
Superster moet asb nooit op hou sing nie

nanniemiddleton
Автор

So mooi ek love jou jy is so cute ❤en sing so goed

louiselaubscher
Автор

Ek was so gebless dat Damian hierdie liedjie by my troue oogetree het

tanyanel
Автор

Hulle wys nie DK in Nam nie, vandag begin gesluister. Wow👌🏻 Jy mag maar...

albertoengelbrecht
Автор

You were the best in this competition by a mile, should’ve won. I’m speechless 😮

roro
Автор

Hi eks so Mal oor die song Kan jy dalk een maak met lyrics

azarhacloete
Автор

Damina, jy moes wen! Wat jy al vergeet het moet Chris nog leer. Hoekom het Monique so gespanne gelyk van die begin van jou song af? het sy vooraf geweet wat vooraf besluit was? Hoekom is Karlien so eensydig?

milahvocals
Автор

Wat is die naam van die song. Soek hom oral

juanezoutendyk
Автор

My Persoonlik opini, en ek is nou ni ñ kenner miskien ni. Maar wel deel v di samelewing wat di platemaatskappy se deure oophou... di keer het hul ñ fout gemaak. Kom ons hoop di " Grootbaas" kom dit agter en raap jo op met ñ ou "kontrakie " agter di skerms .... anders gaan een v d ander maatskappy dit dalk doen. Ai hoe laat hul jo nu deur hul vingers glip....

karingrobler
welcome to shbcf.ru