Wat's jou storie — Lappies Labuschagné

preview_player
Показать описание
Hy is nie 'n ou vir die kollig nie en wanneer jy hom uitvra oor sy goeie spelpeil in die Superrugby-reeks, is dit altyd sy spanmaats wat eerste lof kry.
Nie omdat hy soos die meeste rugbyspelers slegs clichés vir antwoorde gee nie, maar omdat dit werklik is wie Pieter Hermias Cornelius (Lappies) Labuschagné is.
Рекомендации по теме