Da Vat Hy (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)

preview_player
Показать описание
Music video by Jay du Plessis, Karlien Van Jaarsveld performing Da Vat Hy (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019). © 2019 Coleske Artist

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Hierdie is my gunstelung liedtjie, as Ek kwaad of ongelukig is dan luister Ek na hierdie liedtjie

chanterose
Автор

Geweldige muziek, groet uit Nederland.

MSMHeger-yxlg
Автор

Gran canción, no entiendo casi nada de Afrikáans, pero gracias a la tecnología y a las traducciones se puede entender y aprender un idioma nuevo más fácil.

Saludos desde Chile.

luchocastillo
Автор

Jammer dat die liedtekst er niet bij staat. So ons kan die liedjie beter begryp in Holland Vlaanderen

leenmol
Автор

Die oorspronklike optrede van Da Vat Hy by AIG 2017 was better...

gershwinthomas
Автор

Ons Afrikaners klomp is darem vol sports. Ek is mal oor ons humor. Maar moet dit nie onderskat nie. Ons kan net so ernstig en gefokus ook wees. Ek is trots Om Afrikaans te wees. Nice video.

mtblover
Автор

Ek dink sy doen dit goed well done karlien

marthieoosthuizen
Автор

Jammer om te se, maar Karlien is nie so goed genieg soos Lianie May nie, en ek love jou Jay

lunevdwerff
Автор

Karlien moet dit maar eerder vir lianie los.

fransgrobler
Автор

Karlien is nie n Slegte sanger nie
Die liedjie is nie gemaak vir Karlien se stem

michaelabeukes
Автор

liewe hel maar julle mense is ombeskof .. los haar dat sy sing .. dis mense soos julle wat ander mense se drome afbreek.

wolfqueen
Автор

Die kakste koreografi wat ek nog oot gesien het

firesblade
join shbcf.ru