Oos-Kaap dankbaar vir reën, maar…

preview_player
Показать описание
Gqeberha, 21 Mei - Die droogtegeteisterde Nelson Mandelabaai-metro se damme is na die onlangse swaar reën slegs 17% vol.
Terwyl die reën 'n welkome verligting is na agt jaar van erge droogte, het dit ook veroorsaak dat duisende mense haweloos is.
Volgens die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het die reën ook nie die opvanggebiede bereik nie.
Owerhede vra inwoners en besighede om steeds water te bespaar.
Рекомендации по теме