Francois van Coke - Beter Mens (Official)

preview_player
Показать описание

The 'Hierdie Is Die Lewe' album is available on CD and 12'' vinyl in stores nationwide (South Africa)

For more info:
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Lank na Francois se tyd' gaan ons Kinders nogsteeds deur sy musiek Sien/Beleef/Ervaar watse Legend Hy was!

Britt
Автор

"Die angs gedagte van selfmoord word verhinder deur jou teenwoordigheid." - Daniel Louw

diemelkman
Автор

Francois, jy praat deur ons almal. Die waarheid en die wet, als wat befok is. Jy is net n legend.

jacovorster
Автор

Francois, jou musiek praat met my siel, dis digkuns, siel-kuns en bring vrede na my lewe

almarodevilliers
Автор

francois van coke what a legend 'wen ek was n beter mens ' nog n song van die waarheid ek dink almal het so gevoel binne in hulle francois well done op nog n moerse lied

Shadow-fttn
Автор

Moet nooit ophou om jou hart in jou musiek te sit nie! Yster!

melissaosborne
Автор

trots op my hometown... 😝... mooi liedjie .. de aar die perfekte plek vir n musiek video

SmokeyyCODM
Автор

Welkom terug Francois van Coke!!
Het lanklaas na so n treffer geluister

slayeriii
Автор

Ek kan nie genoeg kry van dit nie!! Ek het dit seker al 200 keer gekyk

RoelfvanderMerwe
Автор

DIE BESTE AFRIKAANSE ROCK /ATERNATIVE BAND IN SA JULLE POES ROCK

johandutoit
Автор

Dankie dat jy sê wat ons te bang is om te sê

nicostorms
Автор

Dis al 2022, jyt great, ondinkbaar befokte songs geskryf, maar die bly my heel gunsteling

Damien_x
Автор

#_Francois, jou musiek is fokken asemrowend ou . 😱. Jy maak Afrikaanse musiek P#3s lekker man . 🤘. 'jy rock'

arnoldndlovu
Автор

Pragtige video. Ek sien De Aar feature.

Gamster
Автор

Wie besef wat?
Vir wat
Vir wie

Hemel weet als
Ek kyk na sterre

Diepe gevalle
Van lank terug

Sirkel effek
Franna!

normancollett
Автор

Ons kom nie meer terug bie nu laaste keet

normancollett
Автор

AWESOME SONG!!!! HOU SO AAN. EK LOVE DIT ;)

ettienetheart
Автор

Songs soos die en Francois se stem maak my SA mis :( !!! Liefde al die pad van China dude !!

todosworld
Автор

Wat n befokte bra
Jys ledgendary my bra✌🏻🤘🏻

hannesbuys
Автор

Jy het 'n paar mense se OPPi gemaak! ...ons oppi... ons oppi... (oppi version)

stephan
welcome to shbcf.ru