Daaglikse Oordenking - 14 Maart 2025

preview_player
Показать описание
Handelinge 7:51 (NLV)
“Julle hardkoppiges! In julle harte is julle nie-Jode. Julle is doof vir die woord van God! Moet julle alewig die Heilige Gees weerstaan? Maar julle voorouers het dit gedoen, en julle doen dit nou ook!”

👇🏼Vir dankoffers gebruik die skakel hieronder👇🏼

Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
(standaard SMS tariewe geld)
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Goeiemore Pastoor Andries. Woh wat n treffende boodskap. here ek skeer my hart oop vir n geestelike lewe... Geseënde dag AMEN...🙏🏻🙏🏻

inamostert
Автор

AMEN.. Ons leef vir U Here, laat ons aangeskakel wees. 🙏🙏👏👏

ThomasFerreira-zo
Автор

Krag in Jesus is die moeite werd AMEN❤

nelliediedericks
Автор

Dankie vir n kragtige boodskap Prys Die Here AMEN 🙏🙌💖

mariusbothma-irxx
Автор

Goeie môre. Dankie vir die ware boodskap. Amen. Die Here is altyd my alles en beste vriend. Ek ken die Here eerste in alles elke dag en dan die wereld. Ek bepyns God se Woord dag en nag. Die Here is altyd my beste vriend. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌

andreolivier
Автор

Amen 🙏 🙏 🙏 baie dankie vir die mooi boodskap 🙏 Here ❤

ivoneda
Автор

Andries, die HG LEI JOU om onsself te ondersoek en te herken wat in ons harte aangaan. Ek prys Ons Vader daarvoor. Ons het dit sooo nodig. Ons het so baie om nog te doen, Ons kan maar net aanhou bid dat Die HG ons sal help en lei en DIE KRAG IN ONS LEWENS SAL WEES.
Dankie Andries hiervoor. God gebruik jou. Dankie dat jy getrou bly. Trots op jou. Jy maak n verskil!

coertsmit
Автор

More more...HERE skeer my hart sodat ek aangeskakel kan bly elke dag vir U...Rusgige naweek🙏🙏🙏🙏🙏🙏

amandadutoit
Автор

More Pastoor Andries dankie vir hierdie kragtige boodskap.Prys Die Here Amen! 🙏 geseende Vrydag Andries.

Loggies-nz
Автор

More Pastoor Andries Baie Dankie vir die kragtige boodskap Prys Die Here.

marnusels
Автор

Goeiemore Pastoor Andries en Span. Baie dankie geseende dag Vrede.

hesternaude
Автор

Baie dankie Andries vir die treffende boodskap

DotBotha-jq
Автор

Goeie more hartseer raak ek ni nou ni Here help ons laat ons harte b u is hier is ek Here skeer my hart aai Here Noupoort het U nodig

PricillaWilliams-dh
Автор

Andries waar is jy ??? VSA of Suid Afrika ??

mariondeason