Tasha - Vergaan

preview_player
Показать описание


__________________________________________________-
Lirieke:

Ek weet al lankal, hoe ek voel
Maar as ek daaroor dink
Is daar teveel twyfel
Jy sê al lankal, wat jy bedoel
So sê my wat jy dink van die gevoel

Want ek sal vir jou wag
Soos winter vir Junie
En ek sal jou mis
Soos die son vir die maan
Ek kan nie wag om jou onder
die reën te soen nie
En met jou dans
Tot ons altwee vergaan
Tot ons altwee vergaan
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh

Elke keer voel dit, of weerlig slaan
Soos die eerste keer wat jy
hier by my staan
En ek hoop ek sien jou weer vanaand
Maar as jy dit dalk mis sal ek verstaan

Want ek sal vir jou wag
Soos winter vir Junie
En ek sal jou mis
Soos die son vir die maan
Ek kan nie wag om jou onder
die reën te soen nie
En met jou dans
Tot ons altwee vergaan
Tot ons altwee vergaan
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh

Reënweer, hartseer, ek is daar
Steel my asem soos ek val
Ek gee jou als van my
Jy’t my mal
So sê my wil jy ook val

Want ek sal vir jou wag
Soos winter vir Junie
En ek sal jou mis
Soos die son vir die maan
Ek kan nie wag om jou onder
die reën te soen nie
En met jou dans
Tot ons altwee vergaan
Tot ons altwee vergaan
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh

Reënweer, hartseer, ek is daar
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

🎶🎶🎶
❤"EK KAN NIE WAG OM JOU ONDER DIE REËN TE SOEN NIE.."💋
🎵🎵🎵🎵
Met jou dans tot ons altwee vergaan💃🎊🕺tot ons altwee vergaan oe oh o o o oh...👌

tiaandupreez
Автор

Ek dink dis 'n wonderlike liedjie..Hoop daar is nog baie wat kom..

romyalr
Автор

Ek love jou musiek en jy is n pragtige mens van binne en buite.

rosaswanepoel
Автор

Hierdie liedjie is goed geskryf en gesing.

RossouwNel
Автор

Well done, Tasha! Ek is trots op jou 🥳

emilesteyn
Автор

Awesome song en video! Kan nie wag vir nog Tasha nie!

mullerrossouw
Автор

Vroeg op om hierdie te kan sien!!!!🥳🥳 Hierdie is letterlik een van my gunstelinge.🔥 Well done op n awesome liedjie en musiekvideo.🎶❤️

lukaspotgieterofficial
Автор

Jy het 'n ongelooflikke stem Tasha, en amazing musiek, ek is 'n instant huge fan lol, wow

musiclovers
Автор

Not sure where I've been but what an amazing voice. Subscribed!!

andredutoit