André de Vente | Psalm 47 met aansluitende samesang - orrel en trompet | Die Kandelaar

preview_player
Показать описание
Live opname van orrelkonsert met samesang op 25 Oktober 2019 vanuit GK Die Kandelaar, Pretoria

Overture Psalm 47 gevolg deur samesang vers 1, 3 en 4

Trompet: Wynand 't Hart & Braam van Tonder
Registrant: Wynand 't Hart
Klank- en beeldopname: Dirk Theron Productions
Drone-beeld: David Strydom
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Beste Andre, soos altyd : goeie orrelspel en gemeentesang-begeleiding komende uit jou hart! In die onsekere era waarin ons tans leef, moet ons mekaar des te meer bemoedig en saamsing " Wees in God verheug! " Ons hoop jy plaas nog baie musiek op jou YouTube kanaal in die toekoms. Gods Ryke seën toegewens.

pieterluijk
Автор

Vanuit Nederland bekeken! Mooi gespeeld Andre! Bij jullie is de tekst van de Psalm net anders.

erwindefrel
Автор

Hi Andre dis goed om jou weer te sien. Daai DVD wat jy destyds gemaak het waar jy John Propitius se musiek speel was en is net ongelooflik mooi vir my. Ek het dit al jare en dit bly altyd pragtig om na te luister!!
Groete Maarten Buma hier in Wonderboon

maartenbuma
Автор

Ekt die orrel telke male Al gespeel, eks Mal oor mechanical pyporrels, ekt die grootste mechanical pyporrels in die wereld Al gespeel en hy kom voor in Latvia, die kandelaar se pyporrel gebou deur mnr zielman bly n pyporrel unique in sy eie reg en tog n pragtige orrel wat baie katedraal pyporrels van hul trone Kan afskop

heinmadsen-leipoldt