Die Rooiwynprofeet - Bly

preview_player
Показать описание
Die Rooiwynprofeet - Kunstenaar

Luister die enkelsnit op dire platform van jou keuse en voeg dit op jou speellys -

Liedjieskrywers:
Die Rooiwynprofeet/Michael Jonker (SAMRO)
Nadine Blom (SAMRO)
Lynette Smit (SAMRO)
Werner Beukes (SAMRO)

Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Werner Beukes

Kameras:
Noulen Basson

Regisseur:
Noulen Basson

Platemaatskapy:
Die Rooiwynprofeet
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Julle siem optree in Durbanville. Julle is on fire...🎉🎉🎉🎉🎉🎉 Jou stem laat my aan Theuns dink. Jy gaan nog baie ver kom met jou musiek...

renaldojulies
Автор

Ek love love die liedjie! Hou aan sing! ❤

TheMariska
Автор

Dis baie baie mooi - Love die musiek video ook baie

natashajordaan
Автор

Trots trots trots - baie geluk met hierdie mooie lied.😘

hanliejonker
Автор

Die liedjie raak mens se hart. Wel gedaan. So trots op jou

ElsabeBurmeister-zoty