filmov
tv
Prontuit: Private skole - Segment 1, 15 Januarie 2018

Показать описание
Prontuit: Private skole - Segment 1, 15 Januarie 2018
Die Grondwethof het in Desember verlede jaar beslis dat Engels die voorkeurtaal van onderrig by die Universiteit van die Vrystaat mag wees. Die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid word eersdaags voor dieselfde hof uitgedaag. Talle meen die uitspraak in die Kovsie-saak was die doodsklok vir Afrikaans as onderrigtaal aan hoëronderwys instellings. Ten spyte hiervan blyk dit dat die vraag na skoolonderrig in Afrikaans nie aan’t taan is nie en dit wil voorkom asof veral private skole hierby baat. Tim du Plessis, kykNET se aktualiteitshoof, noem selfs in ‘n rubriek in Rapport verlede jaar, 2018 kan ‘n “bakenjaar” vir Afrikaanse skole wees. Ons gesels vanaand hieroor met Dr. Theuns Eloff van die Dagbreektrust en uitvoerende hoof van die FW de Klerk-stigting, Danie van Wyk, onderwyskenner en Chris Klopper, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse onderwysersunie (SAOU).
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!