Pastore wat lieg | Rooies Strauss

preview_player
Показать описание
Pastore wat lieg.

#lieg #rooiesstrauss #softube #schooloffire

Musiek - Love is the Weapon
by Chariots (Artlist)
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Mag God oom Rooies of baue gebruik. Se hulle reguit soos God u Lei. Tyd vir ore streel is verby. Die Waarheid maak ons vry

AngeliqueDuToit-hywk
Автор

Hou van die waarheid God het die waarheid Lief ❤

MarleneIsaacs-eo
Автор

Aag.past Rookies.Weet jy as kind van die Here is ek Baie lief vir jou..Dis nou Jesus liefde.Voordat jy hóor dat jy n ander liefde het.Die Woord Noem dít broeder en suster liefde..Jy is maar net n oulik pastoor.wat Die waarheid praat.

annadelaquerre
Автор

Amen meeste preke is ñ geliegtery en die waarheid woord onderdruk

johnbastiaan
Автор

Dankie Vir die waarheid die Wereld het dit baie nodig

FrikBothma-ps
Автор

Ek like Wille Pastore wat vol van die vuur van God is. Want God praat deur hulle. Ek soek nie die wat ore streel nie want niemand word gered deur sugar coating nie

AngeliqueDuToit-hywk
Автор

Rooies mag die Here jou sëen!!! Jy is goud werd wéét dit!!!

alettajohannavanwyk
Автор

Daar is ware pastore, daar is valse leeraars. Waar staan jy Rooies.

kobusbritz
Автор

We must ALL pray for the worldwide Church. Satan is trying to destroy, Prayer can change things for the better.

georginapaul
Автор

Niks en niemand kan my skei van die liefde wat God vir my het nie...ek bly Sy kind, maki saak wat nie...ek bly Sy kind en so ook almal van ons...ons Skepper het ons lief...so ek dien Hom by my huis in my kamer en oral elke dag en elke nag van my lewe, Ek asem Jesus in en uit en Sy Kosbare Bloed vloei in my en oor my en my geliefdes en ek bid Die Bloed van Jesus oor alles en almal, baie liefde en seëninge vir die hele wêreld en sy mense, plante, diere...alles en almal God is in beheer en Sy Wil sal Geskied in Jesus Naam Amen en Amen ‼️🙏❤️🔥 Hope Jesus Liefde en Seëninge vir julle almal
11:11 van Kimberley Suid Afrika
XXX 🙏❤️🤗
🪔Olie in jul lampe asb 🪔🙏❤️🤗🔥🔥🔥Kom Jesus Kom ons het U Lief Bo Alles en ons het U nodig, want sonder U is ons niks ‼️🙏

Luckyfish-seom
Автор

Ons Pastoor is net een Groot blessing!!!

lynetteparsons
Автор

Sê my Rooies,
Wat is jou God se NAAM en die van SY SEUN, as jy weet? Dieselfde vraag word in Spreuke 30 vers 4 gevra! As jy weet sê my! Dan sien ons wie lieg vir wie!
Attie Louwrens

attielouwrens
Автор

1% leuens ingevleg in die waarheid, maak die waarheid dus ook 'n leuen.
Liefde in GEREGTIGHEID is vir die Vader welgevallig.

messengerofgod
Автор

Ons besluit om by n kerk aan tesluit. Toevallig preek die Pastoor die volgende vier weke oor tiendes. Sielkundig manupuleer hy die gemeente on hulle laaste aan sy kerk te gee. Die 6 de week toe ons kerk toe gaan raai wie kom op die groot skerm op. N boodskap vanaf die pastoor. Hy en sy famielie is in Amerika vir n 4 weekse vakansie hy in nou by Disney park. Dankie vir die gemeente. Mag die Here die gemeente bless. Hulle gaan nou lekker rus. ( besluit self. )

Jaco-pv
Автор

Rooies, jy loop nou op sensitiewe grond. Ons mag nie oordeel nie.
Preek eerder oor genade, vergifnis en ware liefde.
Ek is nie `n prediker nie, maar hierdie preek dra nie die Woord vir my oor nie. Ons wil hoor van genade en jy dalk `n wrok?

AntonHerman-qmnz
Автор

Aan almal wat so die "judge not" en "touch not my anointed" buite konteks aanhaal om julle valse profete en ongoddelike Pastore te beskerm, Kom ons kyk wat se die bybel.
1 Corinthians 5 :12-13 " For what bussines do we have to judge those outside the church? Are we not supposed to judge those INSIDE the church? God will judge those outside the church, so put the wicked man away from you"
Not only are believers instructed to judge those in error among them, but also to banish them from their midst.
I'll raise you another one. The letter to the church of Thyatira revelation 2:20. After Jesus commended their good works, He said: but I have this one thing against thee, though has suffered that woman Jezebel who called herself a prophetess .
In scripture, Jezebel represents false teachers. You don't want God to hold anything against you, believe me.
So almal van julle wat nou vir Rooies afkraak omdat hy valse pastore en profete expose, gaan rekenskap gee aan God, because you tolerated that woman Jezebel. Rooies is contending for the faith once delivered to us by the saints as it is written in the book of Jude.

donniehendricks
Автор

Jy is so vol van jouself jy maak my siek hou op om gesalftes van God aftebreek

hanneskroukam
Автор

Gedurende 2019 hoor ek 3 goed by God. Jan 2019, shaking, more shaking, severe shaking is coming to the earth, Jun 2019, God says, It will not be bussiness as usual, Nov 2019 God said to me, JEZEBEL IS HIDING BEHIND THE PULPIT. Dit is nou 16 Januarie 2024, God sal SY HUIS SKOONMAAK en HY het reeds met die herders begin.

danie
Автор

N pastoor se kar het eendag gaan staan.
Toevallig stop een van sy gemeentelede daar en sien dis di battery, maar dis n outomatiese kar.
Hy se toe vir di pastoor hy het net di regte battery agter in sy kattebak maar voor hy hom gee wil hy net vir di pastoor se hy het di battery by di werk gesteel.
Nee se di pastoor, broer bring dai battery jy is gestuur.

RobRogers-oq
Автор

Ja jy is een van daai, en n baie oortuigende een ook.

techIQ