HARTKLOP - WARRELWIND KIND | OFFICIAL MUSIC VIDEO

preview_player
Показать описание
Thank you for watching
Please subscribe to our channel

Song - Hartklop - Warrelwind Kind
Songwriters - Cornel Viljoen, Zanneli Casey
Produced - Cornel Viljoen, Zanneli Casey
Video and Grading - Johan de Kock

Lirieke:

By die optraande
Vermy jy dit
Soos n skoenlapper word ons wind

Kalmeer my nou
Dit steel van tyd van jou
Weerspieel, speel ons soos n kind

Jy is nie so onskuldig nie
Ons was nie alleen nie

Jou liefde vir my is
'n Warrelwind wat in my rus
'n Warrelwind kind wat in my dans
Gee die storm my nog 'n kans

Soos die einde nader kom
Verdwyn jy soos mis voor die son
Soos die eerste keer sal ons blom

Kalmeer my nou
Dit steel dit van jou
Weerspieel
Speel ons soos 'n kind

Ons is nie so onskuldig nie
Jy was nie alleen nie

Jou liefde vir my is
'n Warrelwind wat in my rus
'n Warrelwind kind wat in my dans
Gee die storm my nog 'n kans
Рекомендации по теме
welcome to shbcf.ru