Die rock-medley 2022 - live

preview_player
Показать описание
Die heel eerste opnames van die rock-medley (blommetjie gedenk aan my/byeboerwa/harlekyn) was in 1980. Blommetjie gedenk aan my, was in 1979 op my debuutalbum Boy van die suburbs, Harlekyn was in 1978 vir Sonja Herholdt en Byeboerwa in 1978 vir Carike Keuzenkamp geskryf.

anton goosen & die bushrockband- 27-02-2022
Woes-fondsinsameling vir Lanelle, Daisy Jones-teater Stellenbosch.

bushrockband:
tony g: vox & rhythm guitar
Lise Swart: backing vocals
Schalk Joubert: bass
Albert Frost: electric guitar
Jonno Sweetman: drums

organiseerder: Jaco van Dyk - Woes
kaartjieverkope: Charlene McKenzie - Tixsa
studio klank: Briers Coetzee
teater klank: Conrad Jamneck
video - CPT audio engineering

© 1980 woorde en musiek anton goosen (ag musiek/gallo)
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Lekker Schalk!! Daardie solo van Byeboerwa is wêreldklas!!!

emilevantonder
Автор

"as Lisa Swart haar kaarte net reg speel..dan het sy my".😁👍ongelooflike aantreklike vrou..🙂🙂

tlegostr
Автор

Ek was nie eers daar nie maar ek kry koue

Derschwulah