#EkIsWondermeisie

preview_player
Показать описание
Solidariteit Helpende Hand en AfriForum vat vanjaar hande met die veldtog, #EkIsWondermeisie. Dit is waar AfriForum se teenboelieveldtog en Helpende Hand se #FroueVonds en #HelpHetta-projek hande vat om ’n verskil te maak in lewens van meisies, waar alles nie altyd reg geloop het nie, soos die FroueVonds se leuse tereg sê. Vanjaar lê die organisasies besoek af by skole in die Oos-Kaap en beoog om byna 1 000 meisies te bemagtig, asook om sanitêre ware aan meisies te voorsien wat dit nie kan bekostig nie.

Рекомендации по теме
join shbcf.ru