Prontuit: Depressie en Selfdood - Segment 1, 16 Oktober 2017

preview_player
Показать описание
Oktober is geestesgesondheid maand. Anette Roberts, Dana Snyman se verloofde, het onlangs haar eie lewe geneem en dit het die hele land geskok. Anette was een van tussen 6 000 en 8 000 mense wat jaarliks in Suid-Afrika aan selfdood sterf. Dit is die derde grootste oorsaak van onnatuurlike sterftes in ons land. Depressie en selfdood is dikwels ver van ons af en bly “nuus” en “statistiek”. Ons wil ‘n gesig aan die verskriklike hartseer gee en later ook praktiese raad. Dr. Henk Gous, ‘n predikant van Johannesburg se dogter, Janie, is ‘n paar jaar gelede dood aan selfdood. Henk is by ons in die atlejee.

Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dit is so hartseer. Hy is so 'n aangename man en hy het dit nie verdien nie. Ek is seker sy dogter is nou op 'n baie beter plek. Ek het geen twyfel nie, dat hulle eendag in die toekoms weer sal ontmoet.

Martin-vufl