Tydlyn van die Eindtyd

preview_player
Показать описание
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Moet hom nie so baie in die rede val nie met vra nie. Laat hom praat. Hy ken die Woord. Amen

ANDRIMARAIS
Автор

Goeiemore mense. Baie dankie!! Ons kan net by ons Almagtige Here skuil! Sy Woord is geskryf en als sal net so uitspeel....vrede en Jesusliefde vir elkeen....as ek nie Jesus nou in my lewe gehad het nie, sou ek dit nie gemaak het nie. Die aanslae is geweldig op my en my kinders....Jesus leeffff, en daarom sal ons ook die voorreg hê om te leef..groetnis📯🤗

hettiebotha
Автор

Dankie Amanda en Gustav, ek stem 100% saam met julle. Tyd is nou baie min. Ek deel graag hierdie boodskap op al my groepe. Blessings.

fanievanvuuren
Автор

Aag asb... Laat Gustav praat.. Met respek gese... Die tyd is soooo min. Dankie Amanda. Xxx

pauladelport
Автор

Nee, ons kan nie so aangaan met als wat in die wêreld aangaan nie....

hettiebotha
Автор

Here help my wys my asb die regtte weg asb? Amen

engelacoetzee
Автор

Al wat ek ten slotte wil sê;

James 3:1 Not many of you should become teachers, my brothers, because you know that we who teach will be judged more severely than others.

lourensstrydom
Автор

Baie dankie vir die wonderlike geestelike program - dit is ongelooflik inspirerend maar kan Amanda asb wag tot jy klaar gepraat het voor sy n vraag vra asb! Dit is vreeslik annoying asb met Jesus liefde gevra ASB❤

elzabeholloway
Автор

“In the time of Yeshua and his disciples, the New Testament nor Christianity existed. Yeshua and his disciples were all Jews, worshiped the God of Abraham, Isaac and Jacob and lived according to his covenant.
“ Hence the question, where does this Christianity actually come from?

margotknipe
Автор

2 Thess 2:3 Let no man deceive you by any means: for that day shall not come, except there come a falling away first, and that man of sin be revealed, the son of perdition;

Gustuv sê die kerk gaan eers weggevat voordat die antichris geopenbaar gaan word.

Waar is die Skrif waarop hy sy bewering baseer?

lourensstrydom
Автор

Heresies

Strong's 139
heresy
Compare "heresy" and "heretical". From haireomai ... "to choose"

The word originally denoted making a choice or having an opinion.
Progressing to having a preference because of an opinion or a sentiment, it easily slipped into a mode of disunity, choosing sides, having diversity of belief, creating dissension and substituting self-willed opinions for submission to the truth.
The dominant use in the new Testament is people professing opinions independent of the truth.

lourensstrydom