Ek is klaar met School of Fire | Renchia Rhyn | Getuie Tyd

preview_player
Показать описание
Renchia is klaar met School of Fire en hier is die redes hoekom...

#getuienis #getuig #softube #schooloffire #getuietyd

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankie vir julle getuienis julle is awesume.❤️

louissoll
Автор

❤wat n pragtige getuie jy het my pas bemoedig dankie Gesalfde van die Here

DeniseSwarts-ln
Автор

Pragtige meisiekind van God Almagtig. Wees geseend en jy sal altyd in ons gebede wees.

basiltait
Автор

Jy is 'n pragtige mens. Liefde en seen vir jou toekoms 🥰

adeleduvenage
Автор

20h100Rencia..God seen, mag almal baat waar jy ookal gaan...jys voorwasr n pragtige Jesus kind.

marieroos
Автор

wens jou liefde en seën liefste Rensia….

liezelmeiring
Автор

Tussen my en jou gese jou hart en gesindheid... was jou hart die opregste van alles en almel daar ..seen v jou sus

renekruger
Автор

Hi i see you ask you would like to stop smoking. Here's my testimony. I smoke for 23 years and i was a chane smoker. I for saved and i was still smoking. And one Sunday night i was standing in church i said to my self if someone wil just pray for me i will stop smoking. My sister in law standing next to me she put her arm around me and pray. So i said wow. The next morning i took my carten of sigarettes and put it on my boss table. And he said and this so i told him stop smoking. He said to me i will give you three days and you will smoke again. And it is now 23 years that i stop smoking
The Lord healed me from smoking instandly. I will pray for you

adribotes
Автор

JY IS ABOSOLUUT SO WYS VIR JOU OUDERDOM, MAG GOD JOU SEËN WAAR JY GAAN!

wilnasnyman
Автор

Jy klink baie opreg en dis duidelik dat jy bereid is om hard te werk, te studeer en jouself te verbeter, hierdie is 'n baie wyse besluit. Alle sterkte vir jou vorentoe.

maakditndubbel
Автор

Spreuke 16
Die planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die Here

christine
Автор

Al ooit MAT 15V24 gelees saam met MAT 18v11?

spacemuis
Автор

Is julle seker die school of Fire is nie net 'n "cult" nie

frederikbrits
Автор

Ek sal regtig daarvan hou om my verslawing vi sigarette kan ontslae raak .

nicoleneviljoen
Автор

Ek sou graag na school of fire wil by woon hoe moet ek aan sluit

MariahAprilTromp
Автор

Weet julle nie HERE beteken BAAL nie....en YHWH sê hy haat ons het Sy naam vergeet vir die

spacemuis
visit shbcf.ru