Wiele2Wiele Dakar 2017 Agter Die Skerms

preview_player
Показать описание
DAKAR 2017 AGTER DIE SKERMS | Onderhoud met Dirk von Zitzewitz. Jeanette Kok-Kritzinger het ’n bietjie by Giniel de Villiers se navigator, Dirk von Zitzewitz, gaan hoor hoe presies hulle navigasie werk en ook hoe hy en Giniel mekaar tydens ’n sneltrajek help. Besoek en “like” Wiele2Wiele vir nuus soos dit vanuit Suid-Amerika beskikbaar gestel word.
Рекомендации по теме
visit shbcf.ru