Bak en Plak Episode 3: Maak 'n Masker

preview_player
Показать описание
Ek (Heidi) het hierdie projek spesiaal vir HUWELIED HUIS se BAK EN PLAK program op RADIO NUWE LIED afgeneem. Die maklikste en vinnigste manier waarop ek dit huidiglik kan deel, is met 'n reeks foto's van my vordering.

Ek het vir vriende van ons katoenmaskers, pasgemaak vir elke gesinslid, gemaak. Dis baie gemakliker teen 'n mens se vel. Seen jouself, jou gesin, of jou vriendinne met goeie kwaliteit, tuisgemaakte maskers.

Volg hierdie skakel na Radio Nuwe Lied, waarop Bak en Plak uitgesaai word:
Radio Nuwe Lied se Facebookblad is hier:

HUWELIED is die naam van 'n sangegpaar bestaande uit myself, Heidi, en my man, Corne Dannhauser. Julle kan oor ons gaan lees en luister op hierdie WEBWERF:
Hier is Huwelied se FACEBOOKBLAD:

Ons is ook op SPOTIFY onder 'Huwelied', asook onder ons ou sangname - Corne - en - Heidi Bouwer (Die 'Corne' het natuurlik die gebruiklike akuutstrepie op die 'e', maar hierdie platforms maak, volgens my wete, nie voorsiening vir sulke 'ingewikkeldhede' nie.

Subscribe asseblief aan ons kanaal en gaan Like alles waarin julle belangstel.
Рекомендации по теме
join shbcf.ru