Waar In Die Wêreld Is... Die Orkney Snork Nie akteurs 10-10-2022

preview_player
Показать описание
Waar In Die Wêreld Is... Die Orkney Snork Nie akteurs 10-10-2022.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankie mense vir hierdie fantastiese reeks.Dis top gehalte humor.Baie mense glo ek gaan saam stem as ek vra sit asb al die reekse terug op you tube.Dit wat ek gereeld na gekyk het is veral reeks 2/7 Magdalenaen Liz in 3/7 en oom in 4/10 maar almal was uitstekend.

kobushugo
Автор

I watch Orkney snorkney during loadshedding.

andrewilliams
Автор

Net jammer jul het vir oom spike vergeet!

jacohorn
Автор

Wat het geword van die aktrise Liz Dick en sangeres Amanda Luyt

annavermmaak
Автор

Sal graag elke karakter wou hoor praat het, waar is Anette Engelbrecht?

KLB
Автор

Ja Jaa, Asseblief maak n plan en maak ons weer Lus om TV te Kyk. Mag dit net so n treffer reeks wees Soos van ouds sin... Ag, en los tog die ou toilet humor maar uit ASB???. Baie dankie julle Alma.Hoop Om julle gou weer te

jeffreydupreez
Автор

Nou wat nou... Jul dan met niemand van die sepie gepraat nie

antonmeyer
Автор

Dit kon baie oulik gewees het as die mense nie Afrikaans so besoedel het nie. Wat kry hulle daarvoor om so teen hulle eie taal te baklei?

buksbarnard
visit shbcf.ru