Steve's Monday Chat 24 June 2024

preview_player
Показать описание
Maandag 24ste Junie. Ek gesels oor Renaldo Gouws en die k-woord, oor die Bokke en die Bulle, oor Stonehenge gevandaliseer, oor ons eintlike verskille as rasse, wat gaan ons doen sonder Mafia24, watter sangers het ons verloor die afgelope 30jaar en wat sou jy kies as superpower en ek noem SHEILA CUSSONS 'n paar keer meer as wat nodig is.

Volg vir Steve op
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Well said Steve .... thank you !!!! You are n Yster for sure 👍

benjaminlabuschagne
Автор

I'm English and tri-lingual (Eng, Afr, Xhosa) and, aside from the content which is awesome, watching SH exponentially improves my Afrikaans. Love your work, perspective and intellect Steve! Brilliant always and gotta get to one of your concerts asap. Dankie Man 👊

redhowell
Автор

Hier luister ek na jou 12 uur in die nag. Was glad nie op my foon nie tot nou. Dankie weer vir jou lekker luister gesels. Nou kan ek rustig gaan slaap.

elsabekock
Автор

Dankie vir die oopgesprek en waarheid!!

elizabethvanderwesthuizen
Автор

Bliksem maar jy maak my Maandag...
Keep on speaking those "truths" Steve!!!

shaungericke
Автор

Ek ken Renaldo persoonlik, in sy kapasiteit as raadslid in PE, en stem saam met jou. Dis bitter onregverdig. Louise

weza
Автор

Fingerprints verskil, dis hoekom GOD ons gemaak het, om te kan verskil

KarinvanNiekerk
Автор

Gegroet vanuit Zambië.
Dis nou 'n lekker kuier met jou.

neillkruger
Автор

Watter SA nuusbron of app is deesdae betroubaar. Vir ons expats.

ecoetzee
Автор

Great chat Keep doing it, Love it
Bradley in Knysna

bradleysparg
Автор

Bly om te sien jy het nog die ikoniese Cadalac. Laaste lag sal altyd vir my groter bly as treffers soos Pampoen en Agter elke man, en ja veral "My liefie my duifie", laasgenoemde die ENIGSTE Steve Hofmeyr liedjie wat ek niks van hou nie. Wens ons kan die ander uit daardie tyd meer gereeld hoor - they equal my entire childhood and I'm forever grateful.

n Tyd gelede.. nee seker amper n dekade terug.. het ek in Parys (Vrystaat) se KFC gesit en gehoor hoe n swart man vir sy netjies aangetrekte swart seun in Engels se "Don't eat like that, you are not a Kaf..r !!."
Sal ons hom 'n rassis noem, en indien nie, hoekom mag hy dit se en nie ek nie? Het hy dan een kleedkamerprefek balkie meer as ek?
Racism (whatever definition you like to give to it) and apartheid are ubiquitous by design and will remain that way.

bitcoinjc
Автор

Wow Steve. Ons gees sal Nooit uitegeroei word nie. Ons word net Sterker.

gwenbaxter
Автор

Volgens my opinie kan die hele woke spul asook politieke partye f off. Dankie vir alles wat jy vir ons kultuur en mense doen.

susankoster
Автор

Steve jy is a YSTER....Stig jou eie politieke party en raak SA President...

Walsh_AB
Автор

Moet nooit ophou praat nie. Ons staan by jou

mariannedippenaar
Автор

Ek geniet jou brutale en onbevreesde eerlikheid en "reguitheid", dankie, gaan wel en "doe zo voort". Taffies Bloues, dalk volgende keer of dalk WP se beurt.

lukasvisagie
Автор

@steve is die liedjie op die einde met Demi Lee enigsins release vir publiek? 🎶🎸

yolandivangent
Автор

Ek Kan nie wag vir Maandae nie!!
Ek Leer elke keer n nuwe Afk woord

antonioorlandomartins
Автор

Steve ons het groot geword jy was n taboe toe Ek n Jong seuntjie was. Vandag is jy n stem van regverdaghuid.

petrusoosthuizen
Автор

Gegroet vanuit Vienna - vanaf 'n 'wyse?' 'refugee' uit S.A. ... Maar die hunkering terug na my Vaderland en my Taal en my Mense sal my nooit verlaat nie! Hoekom spoor ek jou nou skielik op ? Die A.I-Spioene het seker my hartsnare gelees! Dis OK - Ek het jou geniet .. en sommer ingeteken en duimpie gegooi ook. Lekker!

pf