Erediens 18 Augustus 2024 - Ds Braam Klopper

preview_player
Показать описание
Baie welkom by vanoggend se erediens gelei deur Ds. Braam Klopper. Die tema vir vandag: Waarom sou n vrou 10 kosbare munstukke besit?

Skriflesing:
- Votum: Psalm 103:8-10
- Lukas 15:8-10

Indien u meer wil uitvind oor NG Kempton Park Oos of ons direk wil kontak, kan u gerus op die volgende skakels klik vir meer inigting:

Wie is NG KPO?

NG KPO is ‘n ligbaken van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak.

Baie dankie aan almal wie inskakel.

Bankbesonderhede:
NG Kempton Park Oos
Absa
0260581007
632005

Betalings van buite Suid Afrika:
Absa Bank Limited
Johannesburg
2001
SWIFT address : ABSAZAJJ
Branch code : 632005
Beneficairy account name and number:
NG Kemptonpark Oos
0260581007
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankie Ds Braam vir u treffende boodskap.

altajansen