Bloumoord - KOM JY SAAM?

preview_player
Показать описание
Geniet Bloumoord se musiekvideo van " KOM JY SAAM? ".

LIRIEKE

Ek wil die kar en weg ry kom jy saam ?
Hierdie mure , Papiere en Roetienis maak my mal
Soms is dit nodig , om die langpad te vat en vir n rukkie te verdwaal
Gooi jou klere in ń tas maak jou hare los
Wag by die hek
Ek kom jou haal

Kom jy saam
Ons gaan verdwaal
Dans onder die maan , Vir solank as wat ons wil
Kom ons verwyn vêr weg net ek en jy
Kom jy saam , kom jy saam

Alles bly verander
Niks is meer soos wat dit altyd was nie
Jy kan wegraak saam my
Al pas ons klere nie in een tas nie
Jou hart klop anders
Ontmoet mekaar in ń nuwe dimensie
Tyd staan stil , Maar nie vir ons nie
My hart in jou hande
Moet my nooit weer los nie

Kom jy saam
Ons gaan verdwaal
Dans onder die maan , Vir solank as wat ons wil
Kom ons verwyn vêr weg net ek en jy
Kom jy saam , kom jy saam

Lirieke / Sing : Tiaan Enslin
Guitar : Pedre Lamprecht
Guitar : Reinier Hattingh
Bass : Trevor Enslin
Tromme : Maartin Enslin
Production : Ruan Graaf & Deon Dee ( Dee Graaf Productions )
Synth : Ruan Graaf
Extras : Ruan Graaf & Deon Dee

DOP / EDIT : Wynand Strydom

MANAGER : Jaco Botes


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

I’m floored by your creativity and your artisitic vision. Both the music and the video are brilliant. Well done, Bloumoord!

Jenny_bell_key
Автор

I'm so proud of all your creativity and hard work, you guys are amazing! 🤘🎶⭐

NikiRH
Автор

Love seeing the song come to life through the video. Great creative vibe guys, well done!

terrinoland-ferris
Автор

Nice manne, lekke song en video is stunning!

Vabond-ivef
Автор

Wat de moer gaan aan met afrikaanse musiek

gideonsanders