Vaughan Gardiner - Hoe wys 'n man sy hart

preview_player
Показать описание
Vaughan Gardiner se eerste musiekvideo van sy nuwe album, Hoe wys 'n man sy hart.

Musiek en lirieke: Vaughan Gardiner en Sean Else
Regisseur: Sean Else
Vervaardigers: Collective Dream Studios
Platemaatskappy: Mozi Records
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Oh my word!!!love is blind guys sometimes the best relationships happen by accident

JaySuccessSkrywer
Автор

Beautiful verby, soveel talent. Wonderlik Vaughan!!❤❤

marimuller
Автор

Dit lyk soos ons Miss World wat daarin speel. whow djs een van die mooiste liedjies ooit.

jacquelinedupreez
Автор

Nie nodig om so negatief te wees nie... Bitter mooi woorde, met baie diep betekenis. Die skrywer het dit uit sy hart gaan haal

elaniwalk
Автор

Dis baie waar Cornel nie baie mense dink nie en vergeet wat die regte betekenis is agter die word huwelik en ook wat daai eindelik beteken... Maar an die beter kant kan niemand stry nie dis 'n amazing mooi liedtjie en vir die wat trou vir die regte redes en ook die word huwelik regtig verstaan... Die song vir julle mag julle 'n pragtige lewe saam he!

alichiaoosthuizen
Автор

ongelooflik mooi! Wens daar was meer mans wat so voel in hulle harte, elke vrou sal dan op hulle hande gedra word

polopolo
Автор

Dis een ongelooflike mooi song ons gaan hom op my en my man se trou dag speel dis rerig baie mooi Vaughan

elsebeerasmus
Автор

Pragtige teer liedjie. Dit trek aan die hartsnare. Baie Dankie.

Afrikitty
Автор

Ek gee nie wat wie sê nie !! Ek weet dit gaan op my Troue speel!  Al is dit nie die Eerste Troue nie!  Dit bly Mooi en hoekom nie!!!!  Mens kan nie Negatief deur die Lewe gaan nie!!!!  Nee O ek sê Dankie Heer!! Dankie vir 'n 2de Kans en die Pragtige lied en Dankie Vaughn

ericavanjaarsveld
Автор

I accidentally browsed to this song - and wow! i'm impressed. although i had to translate half the song to English i admit that i was simply taken! Dankie vir die post

Romeosm
Автор

My man het op ons troue gespeel vir my sal dit nooit vergeet nie

marilettepotgieter
Автор

Ek kan Vaughn nog onthou to hy saam my en Shylo Valley in Cartonvile op getree het, baie jare trug toe hy nog baie jonk was. Knap gedaan Vaughn, hoop om jou weer te sien en saam jou weer op te tree.

leeanne
Автор

So pragtig, liefde v n man vir sy vrou, so spesiaal, mooi...

ancoisnaude
Автор

Wow - dis pragtig - gee hoop vir Afrikaanse musiek.

DanVivier
Автор

Net jammer die meeste mense wat daai dag daar staan dink nie aan die belangrikeid van die 'belofte' nie. Amazing song Vaughan. Net jammer dis ook maar weer 'n fairytale.

cornelcraven
Автор

Sjoe sjoe sjoe! Waar was die liedjie 28 Feb 2009!
mooi!

BelindaBurger
Автор

With that voice, Cant he bring out some english songs!

ientertainmentZA
Автор

Ek love weer die special effects! awesome gedoen! well done Vaughan!

JohanCVenter
Автор

Jy maak my so hartseer maar ook so gelukkig

newtonjoejoe
visit shbcf.ru