Dirk van der Westhuizen - Stoom

preview_player
Показать описание
Album: Stoom
Song Writer: Dirk Van Der Westhuizen / Johan Oberholzer
Song Producer: Ferdinand Skead
Video Director: Zandre Rossouw
Production Company: Cinastage Studios
All Costumes: AMA Couture
Record Label: Dirk van der Westhuizen Records
Choreography: Tailormade Group
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Love watching you sing and dance, love Jean x from UK❤❤

jeandocherty
Автор

Ek was all by jou show in Nigel Gauteng pecans ek is lief vir jou kiekies (Lily Calitz)❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤🎉

Lilypelser
Автор

Wag is die nie dan die "Jy bly nog by jou mamma" ou nie

BeatZaber
Автор

Ek is lief vir jou songs Dirk hou so aan!!

mariusbekker
Автор

Dankie Dirkie tedank aan die video het ons nou water beperkings in ons land. Hoe moet ek nou skottelgoed was?

jenniferkokt
Автор

Yess ons voel die stroom! Awesome Lied!

afrikaanswildans
Автор

Verynice/cool song.we need this. Thumbs up. This is awesome

landivermaak
Автор

Dirkie om te dink jy was so maand terug in newcastle en een lekker party gehou....ek love die song....ek is een groot fan

corneliadiedericks
Автор

Wow jy is so awesome en so handsome ❤️❤️😍

caylenegroenewald
Автор

best song ever my 7de keer hy gooi af n lekker saterdag middag

Tiaankoorts
Автор

Ek is mal hier oor ek is so mal oor die song....love dit jy weet darem hoe om te

talitamiller
Автор

amazing and I can't wait to have this song played in my movie for 2020 next year dirk god has blessed you congratulations bro

lesleypillay
Автор

Stoom
kannie wag nie Dirk, mooiste song lovitttt

moniquegriffin
Автор

Wat n Shap song in 2019 altyd goed om goeie Afrikaanse Se musiek te luister Soos die

dantonswart
Автор

7de keer om dit te lyster op you tube baie gooie song

tiaanpro
Автор

Dirk jy is en sal altyd 'n fantastiese sanger weer. Ek love jou musiek al van die begin af. jy dankie en moenie ophou sing

natashasmusic
Автор

hallo oom dirk ek is n groot groot groot fan op hier die liedjie

lisenseiil
Автор

Dirk jy is die beste en ń mooi ou die song is awsome love dit😙😙😙😘😘😘😘❤❤❤❤❤❤

marietaferreira
Автор

Wow Dirk. Ek voel hoe meer album jy uit bring hoe beter word elke album.

marozanevanheerden
Автор

Niemand sal Dirk Onder kry Nie hy is my beste sageres in die wêreld Thinus du Toit

hettiedutoit