Kinders van die Wind (Looped) - Covered by William Blackrose

preview_player
Показать описание
William Blackrose Sings famous Laurika Rauch Song - Kinders van die Wind

Become a Patron By Donating To:
Bank: William Blackrose cc / FNB / 620 317 910 24 Ref: Your Name

Kinders van die Wind - Laurika Rauch (Lyrics)

Ek ken 'n ou, ou liedjie
Van lewenswel en weë
Van lank-vergane skepe in, die kelders van die see
Die woorde is vergete
En tog
Die deuntjie draal
Soos vaag-bekende grepies in 'n baie ou verhaal
Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is, sou net 'n kind kon raai
Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
Net kinders van die wind
Рекомендации по теме
join shbcf.ru