Tess Official Trailer (2017)

preview_player
Показать описание
'Tess' is gegrond op die roman, 'Whiplash' deur Tracey Farren.
Wanneer Tess, 'n sekswerker swanger word, veg sy verbete om te keer dat haar verlede haar inhaal.
Met Christia Visser, Nse Ikpe-Etim, Brendon Daniels, Lee-ann van Rooi, Dann-Jacques Mouton, Quanita Adams. "Tess" reik 2017 by fliekteaters uit.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Was mal hieroor.. Merkwaardige, talent volle aktrise en mooi mens 👌🤗💞

DIRKIE
Автор

Hi!! Does anyone know where I can buy this DVD in Namibia?? I have looked everywhere for it, but can't seem to find it here..

madeleinkuhn
Автор

Haai eks hier na 17 shots. Ek het nie eers geweet sy was n akteur nie 😱

luciliaoosthuizen
Автор

Where can one get all the old SA movies including this?

lynxcatz