Laat'it Stoot

preview_player
Показать описание
Van Pletzen - Laat'it Stoot music video.

Song Title - Laat'it Stoot
Artist - Van Pletzen
Video Produced by HotdogFight!
Director - Regardt Visser
Cinematographer - Philip Van Zyl
Camera Assistant - Ayrton Schmidt
Editor - Regardt Visser
Colourist - Matt Tapson
Movement Coach - Weslee Lauder
Sound Design & Final mix - Peach van Pletzen at Planet Awesome

LYRICS:
Laat’it stoot, laat’it stoot
Baby girl vanaand gaan ons groot
Laat’it stoot, laat’it stoot
Gooi daai sheba op die brood

Ek is fan van alles wat stoot
Kind van die Moot I go groot till the dood
Byt my kak en ek skop jou kloot
Maak jou warm en nat soos sop en brood

Uh Soos sop en brood
Timeless, classic, essential
Groothond going presidential
Flow so siek influential

I don’t ever sukkel with a verse
Got a woordeskat in my purse
I don’t get too selfbewus
That shit will affect your kuns

You gotta let go and flow man
And face the lewe like a grown man
And when you find opdraende
Dan stoot jy net bietjie harder

(woooh stoot)

Laat’it stoot, laat’it stoot
Baby girl vanaand gaan ons groot
Laat’it stoot, laat’it stoot
Gooi daai sheba op die brood

Groothond the first
Ek polish a verse
Skop ‘n minus a plus
Soos Sisyphus
Ek stoot net kuns
I don’t chase the purse
Van Plet-Zen monk
Turned Benaaihilist

Ek weet van waar ek kom
Pop soos ’n ballon
Skop vas teen die grond
Hip hop is in my mond
Got chops to back it up
Won’t just vreet stront
A Master van balans
Snoop Dogg van Afrikaans

Laat’it stoot Laat’it stoot
Laat’it stoot Laat’it stoot
Laat’it stoot, Laat’it Chise

Don’t come be waaghalsig
Unless you feel haaswalsig
Dis okay as jy verstaan nie
Hierdie is high level Praating
Not just braaivleis, vellies en khaki
So someone go gryp my car keys

En as my kar vrek?
Dan STOOT EK!

Laat’it stoot, laat’it stoot
Baby girl vanaand gaan ons groot
Laat’it stoot, laat’it stoot
Gooi daai sheba op die brood

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Saw them lewendig in SWAKOP! What an awesome show it was!!

witwolf
Автор

O. My. Word.
Pure deliciousness 😂 Amazing track, amazing video - please sir, may we have some more 🤭

isabelwiese
Автор

OMG ❤ You guys make me SO trots vir South African musiek! (mengels)

WarrenBell
Автор

BRILLIANT!!! nou dit is groot praating

eugenevancoppenhagen
Автор

Skop dit nounet my dag se minus 'n plus 😂 Missing Pretoors, but at least sommige mense in George verstaan the mengels wel well.

TavernToTower
Автор

Legeh vibe. Legeh drip. 'n Treffer vir Zaabtember.

jsieverink
Автор

Yaaaas daar slet my gesig van my kop af😮

darrenrodgers
Автор

Julle stoot raak! 'n Stoting om op trots te wees! 🤘

williamheath
Автор

Kyk meeste Afrikaanse musiek is hond kak, maar vir julle kan ek lekker luister😂
Well done, boys ❤

AngryBirbLady
Автор

😂 benodig n Van Pletzen woordeboek om te verstaan. Lekker tune.

Gamster
Автор

DIE DINKDANSMASJIEN reference tho!! 👌🏼👌🏼

peterpn
Автор

Kak lekker boet!
I love it!

Ek miss daai parking plek! 😁🤣🤣👌

DeanosRides
Автор

al wat ek se is JL weer hoe om te stoot peach het self gese 🙏

JLKracing-qq
Автор

Teaching the young generation too stoot 😂 briljant

warrengrant
Автор

Dis n great dag wanneer die manne n music video drop dankie manne, laat dit stoot!

matewis
Автор

Love die Dinkdansmasjien reference
Weet vanwaar ek kom
Pop soos ‘n ballon, skop vas teen die grond, hip-hop is in my mond, stop vir ‘n sekond

willemwannenburg
Автор

Nog 'n kak groot tune vir die Klankbaan to Enter The Grootness and to sprei the Legehness to everyone on this Bal sweefing through space.

undulated