Ds Riekert Botha oor die Kerk en Sending - sy mening oor Jesus se Grootste Opdrag

preview_player
Показать описание
I heard Riekert and Pippa Botha’s testimony on how their ministry was blessed amazingly last year, after the Lord laid it on their hearts to travel through Africa for a whole year to spread the Gospel to many unreached areas in many languages.
Riekert shared with some of his friends that he would like to take 50 audio Bibles with him to distribute on their trip. Eventually, the Lord blessed them with about 1000 Bibles! 
Riekert share some of their experiences and stories on how people got to know God and how lives were changed. To God all the glory!

Daarom het ek Riekert genooi om met 'n paar van ons te gesels, as deel van ons KONINKRYKSFOKUS - KoFie-projek... REEKS oor SENDING - As die Hooftaak van die kerk.

Hierdie is Video 4 in die reeks: Ds Riekert Botha oor die Kerk en Sending - Hy gee sy mening oor Jesus se Grootste Opdrag.

Die ander videos in die reeks...
Video 1: Drie leraars gesels saam oor God se Plan vir sy Kerk
Video 2: Die Groot Opdrag - Die Hooftaak van die Kerk. Video 2

**************************************
**************************************
OM TE REGISTREER VIR ONS WMM-EXPO - by KSM Hippolaan
Wanneer: Saterdag 31 Augustus 6:30 vir 7:00 - tot 8:30 (met lekker kuier en ete
EN DRIE GRATIS GESKENKIES,
**************************************
Om jou op hoogte te hou, deel asseblief jou kontakinligting hier...
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Jesus Christus onse Here. Dis van hóm wat God sê: Dit is My geliefde Seun, luister na Hom!!
Luister na Jesus se Woord, glo Hom, vertrou Hom, gehoorsaam Hom en dien Hom alleen. Dan is jy Sy dissipel en dan sal Jesus jou gebruik tot Sy eer. Wat ʼn kosbare voorreg om Sy broer en Sy vriend genoem te word.

johann
Автор

God kon eenige iets gesê het vir die 2 dissipels op die berg, maar Hy sê net 2 goed. Dat Jesus is Sy Seun en dat ons as dissipels moet na Jesus luister.

Psalm 1 se welgeluksalig is die man wat ʼn behae het in God se Woord. Psalm 41 se welgeluksalig is die man wat vir die swakes omgee. (Die begin en einde van die eerste boek in psalms.) God wil hê dat Sy volgelinge beide die waarheid in Sy woord moet soek en in deernis na ander uitreik.

Jesus leer ons die 2 belangrikste gebooie, eerste wees die Here lief met jou hele hart, siel en verstand, tweede wees jou naaste lief net soos jouself. Hanteer ander soos jy wil gehanteer word, want daai pad sal nou wees.

Hou jou lampie vol,
Gebruik wat Jesus jou geleer en gegee het
En hanteer ander asof dit Jesus self is.


Laat My lammers wei
Pas My skape op
Laat My skape wei

cornelvanderwesthuizen
Автор

Sjoe, dis so jammer en kommerwekkend hoe daar binne “sending bedieninge” eie agenda’s, self-opheffing en selfs liefde vir geld, ook in hierdie omgewings met God se opdragte interveer.

Dankie ook vir die kosbare aanmoediging deur die gesprek, Jesus is in beheer!

nicolaasburger
Автор

Die klem van die Groot Opdrag (die werkwoord) is nie om te "Gaan" nie maar om "Dissipels van Jesus te maak".
Dit beteken, dat ek self 'n "dissipel" van Jesus moet wees.

goodnewsAP
Автор

Inderdaad is Jesus en Dissipelskap die eerste beginsel. Dan dissipelmaking!

MrJohhnycongo