filmov
tv
'Visualiseer jou drome'

Показать описание
Johannesburg, 19 Februarie - Die lang wag vir meer as 12 000 matriekleerlinge wat die Onafhanklike Eksamenraad se eindeksamen geskryf het, is uiteindelik verby.
Net meer as 98% van hulle het die eksamen geslaag.
Die matriekklas van Helpmekaar-kollege in Johannesburg het die skool se beste matriekuitslae in tien jaar opgelewer.
Dit ondanks die ontwrigting van die 2020-skooljaar deur die Covid-19-pandemie en die inperking.