Elani Dekker gesels met El tydens covid lockdown.

preview_player
Показать описание
El Vannemé-Bekink voer onderhoude met die akteurs van 'Vergeet My Nie' om by hulle te hoor waarmee hull hulself besig hou gedurende lockdown en wat is hulle sieninge aangaande die wêreldwye afsluiting.

Vandag gesels sy met Elani Dekker wat die rol van #Nicky vertolk.

Volg die aanlyn reeks op ons Facebook, Intagram of Youtube Kanale. @VergeetMyNieFliek @TheFilmFactorySA @Virdievoels @Bakgatflieks

#lockdown #lockdownmetel #vergeetmyniefliek
Рекомендации по теме
visit shbcf.ru