Neil Olwagen - Skud die Stof af - Behou Sy Vrede - Lokprent

preview_player
Показать описание
In die Bybelse tyd het die Jode die gewoonte gehad om, nadat hulle heidense gebiede of besighede of mense besoek het, hul voete af te stof voordat hulle hul eie dorpe of stede weer binne gegaan het. Toe Jesus Sy dissipels die eerste keer uitgestuur het, het Hy ook aan hulle die opdrag gegee om, indien mense hulle en die boodskap van die koninkryk nie ontvang nie, hul voete af te stof as hulle die mense se dorp of huis verlaat het. Hulle moes ook hul vrede van so ʼn huis of dorp terugtrek. En dit geld vir ons as Sy dissiples vandag ook. Daarom moet ons verstaan hoe om die stof af te skud, en Sy vrede te behou.
Рекомендации по теме
visit shbcf.ru