Stop die wereld .mp4

preview_player
Показать описание
Music video featuring Leon Ferreira and Roelof Kruger
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Allermooiste en hartseer lied van Leon Ferreira❤❤❤

annalizelochner
Автор

By ons Here is daar rus en vrede. Pragtige lied met soveel gevoel en liefde vir ons Jesus Christus.

joeypieterse
Автор

Pragtige song ja die wereld is vol seer mag die Here ons genadig wees.

donavanlosper
Автор

Sjoe, hartseer lied, klou vas aan Jesus skryf nog sulkes, jy sal ver kom, pragtige stem, jong. Mooi loop🙏🏻🙌⭐

ancoisnaude
Автор

ongetwyeifeld die mooiste afrikaanse liedjie ooit met die beste lerieke

zonernaam
Автор

My gebed is dat hierdie lied nog BAIE lewens sal red want die wêreld maak ons moeg en moedeloos maar God het gedagtes aangaande jou!!!

deonvanzyl
Автор

Baie mooi liedjie...gee my hoendervleis❤❤❤❤

theresiagrobler
Автор

Baie gepas in ñ tyd van rou....Baie mooi woorde.

ellagrobler
Автор

this song is sung by a guy called Leon Ferreira it is a great song and this man is a true soldier for the kingdom of God i do not know if he write the song but it is beutifull

peetventer
Автор

Pragtige lied!! Soveel mense voel so.... So Jammer. Liewe Heer, laat hulle weer die lig sien

belindaheydenrych
Автор

Mett te veel storms en seerkry het die liedjie gespeel, dis bsie spesiaal

marthiepretorius
Автор

Waar kan ons die musiek kry.Dit is so mooi.

aletlangeveldt
Автор

Wat 'n pragtige lied. Het probeer om die CD te kry, maar kan dit glad nie kry nie. Die musiekwinkel het my laat weet. Soo jammer

annamareerall
Автор

Voel ook so, alles net een teveel, danksy rugstekers en die "so call Christene".

annamariebecker