Pedro Kruger en Juanita du Plessis - Onthou my

preview_player
Показать описание
Pedro se verwerking van Juanita se treffer, 'Onthou my', uit episode 1 van 'Klavierkuiers met Pedro' S2.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankie Juanita, lief vir jou. Mooi gesing...❤❤❤

liank-jq
Автор

Liewe jiggig, een van die beste. En dis live met net n klavier. Love jou J

hendriksnyman
Автор

Juanita sings this beautifully with just the piano, in English it is ever so beautiful. Really love this song.

barbmidson
Автор

beautiful version. Grretings from Spain

hafstadia
Автор

Mag jy vir ons sing tot in lente van dae jy sing baie mooi het jou vir die 1 ste keer gesien in vredendal sing baie mooi

elizecoetzee
Автор

I would love to hear this in English. Its Beautiful Regards

eddieweber
Автор

Juanita jy sing baie mooi ek het al jou musiek van die jare jy is my gunsteling sanger res 💖💖

elizecoetzee
Автор

Ek weet nie hoe om reg te se nie, maar die liedjie aan die onderkant van die siel.

maratkalenov
Автор

Fyn JDP solo, met die klavier net regs. Dankie van die Verenigde Koninkryk.

davefour-real
visit shbcf.ru