VAN PLETZEN ft. BOUWER BOSCH - BEURTKRAG

preview_player
Показать описание

Shot and cut by Louis Minnaar
Assistance: Christo Jansen Niemandt

Song written by Bouwer Bosch, Peach van Pletzen and Matthieu Auriacombe.
Recorded at Planet Awesome by Peach van Pletzen and Matthieu Auriacombe Thank you for watching, please subscribe to support the channel.

Connect on other platforms:

#BouwerBosch
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Steeds een van my favorite songs ooit ❤

rozelle.art.nature
Автор

Hou aan die musiek maak dude, ons sien vir jou!!!

ettiennemostert
Автор

Wow! I don't speak Afrikaans often as I am an English speaker, but man oh man, what a song! This could be huge here in Sweden!

wowfacts
Автор

Hierdie song sal altyd relevant bly🤣😂
Veral in Suid🇿🇦Afrika.
💡🔦

tiaandupreez
Автор

Om eerlik te wees ek like nie afrikaanse musiek nie maar die is absoluut wonderlik

arcza
Автор

Die koor was toe stout ja! Sal nie omgee om hierdie op die radio elke dag te hoor nie!

jacquescoetzee
Автор

Baie mooi lied. Het hom op 7de laan gehoor en nou kan ek hom nie ophou luister nie. Wel gedaan manne.

johansounes
Автор

Don't understand a word but it sounds good 👏🏻

connorissa
Автор

Hoe de*#*# het Kurt Darren en al die ander kommin kak soveel views met hul graad 2 rympies.
En hierdie absolute amazing musiek en lirieke het so min views?
#legeh #unfair #disdieshit #makesnosense

finettekitshoff
Автор

Vuil Wasgoed beste movie. hoop dit is nie die laste nie

arnoldusjamesmatthysen
Автор

Ek is absoluut MAL oor die!! Moet hierdie nou net gou eers met almal deel😄

eleanabotha
Автор

Please never vat the geel sun-brille af again. The wêreld doesn’t deserve another moment sonder die Legheness

sayen
Автор

Weldone bouwer love jou songs al van my potch dae af !!!!

bernardmarais
Автор

Mag ek vra vir n liedjie waar Vanpletzen en bouwerboch nog een doen vir die fans

henniemaree
Автор

Flippet maar ek like die synthwave musiek met Afrikaanse lirieke.

GodlyDinamix
Автор

Net een Woord! Briljant!

Bouwer dude Jy maak nog al die jare awesome songs en jou lyrics is insane!!

Keep it Up! :)

rochechanning
Автор

Ouens hou aan met julle goeie tallente

lourenserasmus
welcome to shbcf.ru