filmov
tv
Oordenking 23 Desember 2019

Показать описание
2 Konings 22:8,11 (DB) Toe Safan daar by hom kom, sê die hoëpriester Gilkija vir hom: “Ek het die wetboek in die Here se tempel gekry!” Gilkija het toe die boekrol vir Safan gegee en hy het dit gelees. Toe Josia hoor wat in die wetboek staan, het hy van ontsteltenis sy klere geskeur.