Donkerland: 1 Oktober 2013 (Voorskou)

preview_player
Показать описание
Negentien jaar later, die jaar 1948 en die depressie en swaarkry is verby. Die Afrikaners staan sterker as ooit en is gereed om hul eie republiek te verkondig. Ouboet is die enigste De Witt man oor op Donkerland en leef saam met sy vrou, Maria en hulle twee dogters. Ouboet se enigste seun is oorlede en so neem hy sy suster Thea, wat saam met hulle woon, se seun Piet-Jan onder sy vlerk om eendag baas van Donkerland te wees.

Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме