filmov
tv
Tolla se gewildste stories - Clanwilliam se Mense

Показать описание
Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste
1. Clanwilliam en Sy Mense
2. Die Droogte
3. Ou Man se Stoute Seun
4. Oom Plooie en die Sishen Trein
Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie.
Vir die eerste keer is sy gewildste en snaakste staaltjies nou op plaat vasgelê, wat beloof om vir ure se ontspanning en skaterlag te sorg. Ons glo dié plaat sal u net soveel genot verskaf as wat die opname daarvan aan ons verskaf het. Baie dankie, Tolla!

Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories 2
Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories
Tolla se gewildste stories - Die Kaapse Mense
Tolla se gewildste stories - Clanwilliam se Mense
Tolla se gewildste stories - Dronkmense
Tolla se gewildste stories - Dieremaniere
Tolla se gewildste stories
Tolla van der Merwe - Oom Floors se stories
Tolla En Die Plaas Hek 🤣🤣🤣
Tolla van der Merwe - Gammat fortuin se kroegstories
Tolla is Tops (1990) (HD 1080p)
Tolla op sy Beste..
Tolla Se... Kinder Stories
Tolla van der Merwe - Ek is 'n Recce
Tolla van der Merwe - Toe onthou ek waar ek my 'bicycle' vergeet het
Ys Op die Goederetrein
Afrikaanse vertaal grappie
Dronk Ou In die Kroeg
Dominee en Ouderling Wat Vloek
Die Verhaal van die Drie Bere
Broer Andrew En Broer George
Barman In Manhattan
Gewere - Koos Meyer
Die Carpenter en Sy Handlanger
Комментарии