Pastoor se seun skei en trou weer

preview_player
Показать описание
Dudley het as 'n pastoorseun grootgeword in die kerk waar hy die goeie en die slegte gesien het. Dit het hom laat verkeerde lewensbesluite neem, tot egskeiding toe. Toe ontmoet hy die teenoorgestelde vrou wat geen tekens van 'n pastoorsvrou wys nie, en trou met haar. Vandag is hy self 'n pastoor van 'n gemeente.

Dudley Mans – Whatsapp “usb” na 071 600 7505

"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
#DieGetuienis

Musiek:
Adobe Stock:

Dudley Mans:
Groot GOD

Beeld materiaal:
Adobe Stock:
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek love Dudley hulle se L&A sessies. Het dit toevallig op YouTube ontdek... gaan soek gerus!

StevePetzer
Автор

Aw Dudley is n amazing 👏 men's, ek het vanaf Kruiskyk begin het, vir hom en Clemens die allerhoogste respek, Dudley, geen men's is perfect nie, en God het ons almal lief, ,jy bly en Sal altyd my, cd VAN jou, met my hele hart, oor en oor luister, amazing, lief jou Dudley❤❤❤

marinadorfling
Автор

Amen! Dis wat die Here vir my gese het, ,vergewe jouself en die die persoon wat jou seergemaak het dan sal ek jou en die ander persoon vergewe.

maureenabrahams
Автор

Dankie Jesus vir die getuienis..Ek sit in die selfde bootjie..Maar nou weet ek dat ek moet die verlede vergeet..Ek veroordeel my self..en dit maak my siek..Ek het dan bely en laat staan..Maar ek kan my nie self vegewe nie..Maar ek sal moet deur druk en myself vergewe..Jesus het vir ons sonde en ongeregtigheid geterwe..Ek moet my self vergewe.

MagarethaGreen
Автор

Amen wat n awesome getuienis Prys Die Here mag God Jou altyd ryklik seen love julle songs 👏👏👏

AletLocke
Автор

Dudley en die Mans familie is baie besonders en n voorreg om hulle te ken deur Kruiskyk en Kruiskyk Familie. Lief hulle❤❤❤❤Doen slegs U WIL HEER.

magdadutoit
Автор

Dudley se preke en sang het my lewe verander. Hy draai nie doekies om nie en die liefde wat hy het vir God straal uit hom. Wat 'n wonderlike kind van God is hy nie❤

hesterdupreez
Автор

Wees geeendd Dudley Prys Die Here Amen! Beste wense vir jou en Cecile

Loggies-nz
Автор

Wat jy se is waar ek self het seer gekry en luister van jou musiek baie van clement mans ❤

louissoll
Автор

Stem saam met als wat jy se. Dankie Dudley

louisejacobs
Автор

Dudley ons as Gesin geniet elke L&A Sessie verskriklik. Alle Seën vir hierdie wonderlike bediening van jou.🙌

hermienreiners
Автор

Om in die bediening te staan buite kerklike verband, vra liefde in geregtigheid sonder kompromie aan ongeregtigheid.
Sou ek 'n volmaakte wees, was ek lankal 'n engel, maar om werklik in Jesus Christus gesterf te wees, kos 'n prys.
En om by die volle waarheid te bly, kos ook 'n prys sonder kompromie.
Staan sterk my broer, staan net sterk met volharding tot die einde toe.

messengerofgod
Автор

So hartseer my swaer is uit die kerk geskop oor hy geskei het en met my suster getrou het .Sy hart lê in die bediening.

pieterredelinghuys
Автор

Dit is Baie erg. Jy SUKKEL om Jou self te vergewe.jy praat so die waarheid

elizabethboshoff
Автор

Met alle respek teenoor die gemeente, dit is waar jy die seerste kan kry. Mede gelowiges wat jou afbreek en seermaak, en waar jy val. Dis presies soos julle hier sê. Dit is ook baie moeiliker om terug te kom by God en genesing te vind. Selfvergifnis is ñ moeilike ding om te oorkom. Die duiwel hou dit voor jou neus. Net met absolute genade van God wat mens kan oorwin.

janalfriealfrie
Автор

Pastoor Dudley ons kom but dieselfde beniening baie streng ons dien n God van 2de la se.ek verstaan u 100% you aan en doen die werk vn die Here.

maureenabrahams
Автор

Al die feite is bekend aan die Here, ook die bedoelings van die hart, dit is genoeg om te weet dat daar vir almal genade is asook vergifnis, asook 2de kanse. ❤

hestervanstaden
Автор

Dudley love sy musiek hy sing so opreg uit sy hart❤

gesinaventer
Автор

S6 woorde op die einde is awesome! Kom Jesus kom!

esmevanzyl
Автор

Baie mooi getuienis.Die Here seen jou in jou bediening😂❤

margietait
welcome to shbcf.ru