Amptelike voorskou – Op pad met my potjie | kykNET

preview_player
Показать описание
’n Splinternuwe reeks waarin die aanbieder, Joalette de Villiers, deur Namibië reis met haar potjie en ’n kop vol resepte.

---

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek geniet jou so baie. Dis my lewe wat jy doen. Ek wens ek kon aan jy sy wees met elke toer.

anettedekock
Автор

Hi. Is daar enige plek waar die resepte gesien kan word?

schalkcompaan
join shbcf.ru