filmov
tv
Perdekrag Episode 4: Begrotingsbuksies

Показать описание
Die week in Perdekrag is dit begrotingsbuksies! Brendon en Jeanette vat die vyf topverkopers in die segment en sit hulle deur hul passies om die beste goedkoop tjor te kies en as Perdekrag se keuse te kroon. In die nuus gesels ons bietjie oor watse voertuie onlangs bekendgestel is.
#perdekrag #afrikaans #motorprogram #kiasouthafrica #hyundaisa #toyotasouthafrica #suzukiautosa #renaultsouthafrica #legendsmxcullinan #watswaaijy #forumfilms #maroelamedia #dappermedia
Perdekrag is geskep deur: Pierre Malan
Aanbieders: Brendon Staniforth, Jeanette Kok-Kritzinger
Mededingende aanbieder: Elrich Yssel
Uitvoerende vervaardigers: AfriForum, Maroela Media
Vervaardigers: Louis Gagiano, Laurika de Kock
Regie: Pierre Malan
Kinematograaf: Philip van Zyl
Kamera-operateur: Dawid van Graan, Arnon van der Spuy
Redigeerder: Dawid van Graan
Klank redigering: Dawid van Graan
Musieksamestelling: Dawid van Graan
Grafiesevideo-animeerder: Wayne Young
Fotograaf: Wayne Young