Somerkersfees - Afrikaans: Herlaai

preview_player
Показать описание
Die Afrikaans: Herlaai-weergawe van Koos du Plessis se Somerkersfees, geskiet met 'n informele, onopgesmukte en ontspanne aanslag - nes Kersfees moet wees.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Pragtige opname van 'n pragtige lied. Afrikaans is darem 'n mooi taal.

lindahenning
Автор

Julle sing op die 17de in New York by Jaar afsluiting vertial meeting. Dis een van die moeiste weergawe van Suid Africa se kersfeed liede. Tx

marrietvisser
Автор

Groeten uit California. Dit is een heel mooi Kerslied.

MrAxelLF
Автор

Dis pragtig! Mooi jong mense, mooi lied, mooi gesing... ek gaan dit share...

jimileroux