Jakkie Louw - Donkie

preview_player
Показать описание
Geniet Jakkie Louw se live musiekvideo van sy liedjie "Donkie"

Lirieke: Geskryf deur Jakkie Louw

Ek ry my bakkie in ’n gat
Dis te duur om reg te maak
want my geld is bietjie min
Met ’n wiel wat aanhou spin spin

Vrydag is nou hier
In die dorp is koue bier
Het niks meer om te ry
Maar my donkie wag vir my

Donkie maak toe hee
almal maak toe haa
Gee my net ’n heehaw heewaw

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie

Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie
Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
en my donkie
Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
met my donkie
Met my donkie

Jy ry jou John Deer Tracker
My donkie loop so lekker
Ek daag op sonder ’n bakkie
Al die Jocks is vol van Laggies

Die Meisies dink dis cool
Wil aan my donkie voel
Vergeet van daai bakkie
Jou donkie is so lucky Jakkie

Donkie maak toe hee
almal maak toe haa
Gee my net ’n heehaw heewaw

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie
Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie
Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
en my donkie
Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
met my donkie

Ja die mesies like van ry
Ja die meisies like van ry
Ja die meises like van ry
Ja die meisies like my D-O-N-K-I-E ry
Komaan!

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie
Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie
Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
en my donkie
Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
met my donkie

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie..

Regisseur:
Ethan/ Jakkie Louw

Kameras :
Ethan Naidoo

Tweede kamera:
Marc Lee

Redigeerder:
Ethan Naidoo

Vervaardigers:
Jakkie Louw

Produksiebestuurders:
Jakkie Louw/ Ethan naidoo

Production company:
Fullstac Productions

Platemaatskappy:
Jakkie Louw produksies

Liedjieskrywer/Publikasie:
Jakkie Louw / Jakkie Louw Produksies ‎


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Awesome video vir 'n awesome band. Donkie is tops.

chloenel
Автор

Dankie Jakkie. Awesome show by Die Country Klub gehad.

johanvisagie
Автор

Awesome julle gee n great show Sien weer hopenlik hou weer

angismith
Автор

Sjoe, dit Was amazing gewees soos altyd Jakkie hopelik kom julle weer volgende jaar vir n Nuwe musiek video! Was n eer om in hierdie een te wees!

walcodebruyn
Автор

Waars dit lekker? Hieeeers dit lekker!!!

annelizefourie
Автор

🫏🫏🫏Waars dit lekker , Hiers dit lekker saam Jakkie Louw🫏🫏🫏

angismith
Автор

Somerset Wes natuurlik!!!
Ons het mos GEES!! 🤣🤣🤣

AnneenKochvanTonder-jw
Автор

Waar's dit lekker?
Daar doer in die Bosveld...
aka Kruger Wildtuin!
Lekkerste kamp LOWER SABIE!

charlottecronje
Автор

Waars dit lekker!!!! Oppikus is lekker

venterjeanmarie
Автор

Waar's dit lekker? Enige plek waar jy kan kuier by 'n Jakkie Louw optrede (verkieslik hier by ons op Langebaan)

sonettehills
Автор

Waar daar ‘n donkie is is dit lekker!!! Maar by die Oppiekusfees was dit lekker!!

marietteventer
Автор

Waar is dit lekker, altyd in Kruger Wildtuin 🫏

elmariekemp
Автор

Waar is dit Lekker? Hier is dit lekker.... OPPIKUS 🎉

celestelombard
Автор

Waar is dit lekker hiehaa by Satara is dit lekker🫏

elmariekemp
Автор

Waar is dit lekker hiehaa, hier in die PAARL waar ek na My Donkie van Jakkie kan luister🫏

elmariekemp