live sel: Laster teen die Heilige Gees

preview_player
Показать описание

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankbaar vir die openbaring. Dankie Pastoor.

JackieHeydenreich
Автор

AMEN!!! Pastoor jy spreek waarheid, absoluut wat die Woord ons leër. Jy is gevul met die Heilige Gees elke keer wanneer Pastoor preek en leer, Pastoor het die gawe ontvang❤❤❤

CharmainVosloo
Автор

Pastoor ekt my tale gawe ontvang in die doopbad... Dit het net uit geborrel... Vir my was dit soos in Handelinge... Dit was amazing

charlenelacock
Автор

Baie dankie pastoor, jy en Shanie moet vir ons hier in Durban kom kuier!!! Dis lekker warm hier in die winter!! 😅❤❤❤❤

anniquerooibosbysusan
Автор

Net laaste lewe de stuk Geniet. NOU luister ek dankie Pastoor

louisephillips
Автор

Sjhoe danki vir di waarhuid..
Dit is waar di mens se eie hoekom mens baie versigtig mt wees..
Danki baie ..baie leersaam.. belangrike

gerdadeysel
Автор

Dankie pastoor ek het nooit verstaan hoe ons die Heilige Gees bedroef of kan laster nie nou verstaan ek so veel beter🙏🙏

matildanel
Автор

WOW. Such a teaching. Dankie, dankie liewe Pastoor

antoinettewhiteman
Автор

Dankie Liewe Jesus vir die Pastoor en al sy videos ek leer so baie...

Tanyamalan
Автор

Ons moet heilig lewe want GOD is heilige

andregeorge
Автор

Ek leer Baie dankie Pastoor ek Gaan weer luister more.

louisephillips
Автор

Ek het gister my "opgeruk" teenoor twee mense, vandag spesifiek terug gery tot by die besigheid, en persoonlik die twee mense om verskoning te vra. Dit is wat die Here op my hart gelê het tydens my gebed om vergifenis.

louisecoetzee
Автор

Naand Pastoor
Dankie vir die WOORD

Ja ek het ook al baie kwaad geword

neelsharmse
Автор

Goeie naand past Des dankie vr die openbaringe van die woord. Vader seen jou ryklik en gesin

HesterVNdermerwe
Автор

Pastoor
As n mens soos hoender vleis kry as daar gepreek word oor die WOORD, is dit die Heilige Gees wat daar is of is dit omdat die Here met JOU praat

neelsharmse
Автор

Ek luister in pastoorwil ook graag op u sel groep wees hoe gaan ek te werk

JohannesFourie-ss
Автор

Die Heilige Gees Leer ons, en herinner ons. Hy vul ons om in tale te praat. Hy gee vir ons gawes. Hy gee vir ons Woord om Woord te bring en te bedien. Die Heilige Gees het getuig - hy lei ons om te getuig wat die Vader vir ons gedoen het.

Hoe om teen die Heilige Gees te laster - Wanneer iemand jou verkeerd leer.
1. Om mense verkeerd te leer - die doel is om mense die waarheid te leer.
2. Wanneer ek in ‘n taal praat wat nie deur die Heilige Gees gegee was nie. Bv wanneer n pastoor jou sè leer om agter hom aan te praat.
3. Valse geneesings - iemand betaal om te sè jy het hulle genees.
4. Valse profesie. Was nie deur die HG gelei nie.
5. Die woord. Jy kan nie net sè wat jy wil in die kerk nie. Om woord te bedien is ‘n verantwoordelikheid.
6. Getuienis wat nie waarheid het nie. Dit is dan ‘n leuen.

medbar
Автор

Pastoor ek tale gepraat deur iemand wat my voorgese het want ek wou bitter in tale praat. Ek het nou eers gehoor dis bedroef die Heilige Gees. KAN dit wees hkm ek nie helemal my lewe weer so naby Jesus kan kry nie? Maw kan die vergifnis daarvoor my losmaak?

Chrissie
Автор

Bid asb vir Chrissie in Abodabi dat die Here haar bevry van depressie ❤

annasymington
Автор

Goeie more pastoor.Hoe kom ek in kontak met U asb..Ek wil meer van U af leer asb..Ek is in Jhb.

DenielVanheerden
welcome to shbcf.ru