Len Muller - Heildronk (Official Music Video)

preview_player
Показать описание
Len Muller - Heildronk (Official Music Video) 2020
Geskryf deur Len Muller en Jattie de Beer met hulp van Anique Jordaan en Mynhardt Smit.
Lied vervaardig deur: Gideon Botes en Jattie de beer
Video vervaardig deur Nico Welgemoed en Chanél Muller

Lirieke:

Drink die aand en skink die wyn
Hang liggies op Teen die deurkosyn
So lank te vêr, te vêr van jou
So kom ons wees net hier, in die hier en nou

Al my planne lê ek nou neer
Om net ‘n bietjie tyd saam met jou te spandeer,

Ons het min om te verloor en ons drome lê nog voor ons moet vas klou aan mekaar.
Mens is nie ‘n eiland nie jy is nooit allenig nie ons is almal hier vir jou

Kom ons wees reën op mekaar land
Jy moet weet, ek is aan jou kant
Dis by mekaar waar ons genees
Soos ’n hospitaal vir eensaam wees

Ons het min om te verloor en ons drome lê nog voor ons moet vas klou aan mekaar.
Mens is nie ‘n eiland nie jy is nooit allenig nie ons is almal hier vir jou

Al ons vriende is hier maar ek kyk net vir jou kom ons stel ‘n Heildronk in op ons…
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dis my nuwe gunsteling Afrikaanse liedjie!🎶

learnwithluke
Автор

Jy gaan nog groei in jou mesiek loopbaan. Jy gee Afrikaans Hoop! Dankie dat jy my aand gemaak het.❤

MadelineSteynberg
Автор

weetie onder watter klippie eke wassie jy het paar albums ++..maa vannaand 1ste keer jou song gehoor & wow is dit awesome 🥲❣️
🤸🏼‍♀️🌈

CezanneJones-kfve
Автор

Absoluut een van my gunsteling liedjies. Dit gee my baie Joshua na die reën vibes.

spasmol
Автор

Nou net oor RSG gehoor. Pragtige woorde en mooi stem. Doen so voort.

benitadewet
Автор

"kom ons wees net hier, in die hier en nou" ❤️

moniquehobbs
Автор

Shoe!! Die liedjie kom somer daadelik op my playlist die liedjie is awesome hou aan met wat jy doen

martinspamers
Автор

Mooi Len, ons love jou nuwe liedjie. En Chanél lyk stunning

dr.moniquepotgieter
Автор

Kom ons neem Heildronk op Len
Well done !!!!

deonkriel
Автор

Wanneer doen jy en Joshua weer iets saam? Julle vull mekaar so mooi aan....pragtige song...

chrisdorfling
Автор

Baie nice song en die music video is net so goed !

geannfourie
visit shbcf.ru