Frans

preview_player
Показать описание
Ek en Regie het gedink dié Bok legend kort ‘n tune!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Sing Saam !! Klap Ek het nie betaal vir die kaartjie so moes maar my deel doen

christopherbrooks
Автор

man dis nou lekker . Ek wou halfpad sommer begin saam sing het met hak hom blokkies

imntg
Автор

Ek's nie skaam om te se dat ek was ge'move' deur daai song. Frans gaan skelm opad Karoo toe hom luister

christiaanandredevilliersd
Автор

Rikus mata, ek stuur jou oral oor die wereld na my Afrikaners toe, ALMAL LAG HULLE PIS WIT❤❤❤❤❤❤

juandupreez
Автор

Dankie Radio raps ek dink rerig die manne moet goed voel as hulle sulke songs kry oor hulle, hy is rerig n ware legende in die skurm ek het n laatjie wat gebore is die jaar sy naam ook frans en ek se almal in die fam die man gaan skrum soos frans.

robertcoetzee
Автор

Stormers bo 😅

Wie is saam met my bly Kitshoff kom terug huis toe 💪

Adriaan.J.L
Автор

My man is n soutie maar hy's mal oor jou😅. Shout-out van Russel 🎉

SandraDeJager
Автор

Kyk bietjie vir Frans...as hy in die game so babbelas look in sy gesig kry, dan weet jy hy speel op sy hardste!

Seether
Автор

Kom nou man wag ons nie al lank vir Jonathan 2 nie

WilkoSteyn
Автор

Wanneer maak julle weer vir ons 'n bietjie liedjie boys!
Capital H!

Alex-btjw
Автор

Daai man se scrum penalties het al baie games vir die Bokke gewen

Bennusan
Автор

More low class from this tappit. Very poor.

paulbgibson