UK bied kursus in Khoitaal aan

preview_player
Показать описание
Kaapstad, 28 Mei 2019 - Die bevordering van inheemse tale in Suid-Afrika het 'n hupstoot gekry by die Universiteit van Kaapstad. Dié instelling bied nou ‘n kortkursus aan in die Khoitaal Khoekhoegowab. Vir sowel sprekers daarvan, as taalfoendies, is dit 'n opwindende stap om dié taal te help beskerm.
Рекомендации по теме