Sarel Kleinhans - Transkei

preview_player
Показать описание
Sarel Kleinhans se musiekvideo van Transkei

Geniet die Transkei album op die platform van jou keuse:

Klop hier aan my deur
Waarheen wil jy gaan?
Is dit alles onnodig
Ek is een wat wonder

En die reuke bring my terug
Na die somervakansie
Die kar is gelaai ons moet ry

Dis vroeg in die oggend
En die son skyn in Transkei
Die tent is natgedou
En ek het jou langs my
Hierdie is dalk niks
Maar ek wil hê jy moet weet

Kom klop hier aan my deur
Waar is dit waar jy wil wees?
Is dit alles onnodig
Is dit alles nou klaar?

En die reuke bring my terug
Na die somervakansie
Die kar is gelaai ons moet ry

Dis vroeg in die oggend
En die son skyn in Transkei
Die tent is natgedou
En ek het jou langs my
Hierdie is dalk niks
Maar vir my is dit alles
Hierdie is dalk niks
Maar dis werklik alles

Dis vroeg in die oggend
En die son skyn in Transkei
Die tent is natgedou
En ek het jou langs my
Hierdie is dalk niks
Maar vir my is dit alles
Hierdie is dalk niks
Maar ek wil jy moet weet
Klop hier aan my deur
Waarheen wil jy gaan?
Is dit alles onnodig
Ek is een wat wonder

En die reuke bring my terug
Na die somervakansie
Die kar is gelaai ons moet ry

Dis vroeg in die oggend
En die son skyn in Transkei
Die tent is natgedou
En ek het jou langs my
Hierdie is dalk niks
Maar ek wil hê jy moet weet

Kom klop hier aan my deur
Waar is dit waar jy wil wees?
Is dit alles onnodig
Is dit alles nou klaar?

En die reuke bring my terug
Na die somervakansie
Die kar is gelaai ons moet ry

Dis vroeg in die oggend
En die son skyn in Transkei
Die tent is natgedou
En ek het jou langs my
Hierdie is dalk niks
Maar vir my is dit alles
Hierdie is dalk niks
Maar dis werklik alles

Dis vroeg in die oggend
En die son skyn in Transkei
Die tent is natgedou
En ek het jou langs my
Hierdie is dalk niks
Maar vir my is dit alles
Hierdie is dalk niks
Maar ek wil jy moet weet
Klop hier aan my deur
Waarheen wil jy gaan?
Is dit alles onnodig
Ek is een wat wonder

En die reuke bring my terug
Na die somervakansie
Die kar is gelaai ons moet ry

Dis vroeg in die oggend
En die son skyn in Transkei
Die tent is natgedou
En ek het jou langs my
Hierdie is dalk niks
Maar ek wil hê jy moet weet

Kom klop hier aan my deur
Waar is dit waar jy wil wees?
Is dit alles onnodig
Is dit alles nou klaar?

En die reuke bring my terug
Na die somervakansie
Die kar is gelaai ons moet ry

Dis vroeg in die oggend
En die son skyn in Transkei
Die tent is natgedou
En ek het jou langs my
Hierdie is dalk niks
Maar vir my is dit alles
Hierdie is dalk niks
Maar dis werklik alles

Dis vroeg in die oggend
En die son skyn in Transkei
Die tent is natgedou
En ek het jou langs my
Hierdie is dalk niks
Maar vir my is dit alles
Hierdie is dalk niks
Maar ek wil jy moet weet

Regisseur:
Sarel Kleinhans
Wian Van Der Walt

Kameras :
Wian Van Der Walt

Vervaardigers:
Vonk Musiek

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human

Liedjie Publikasie:
Sarel Kleinhans / Vonk Musiek

VONK Musiek Sosiale Platforms:
Facebook: @VonkMusiek
Instagram: @VonkMusiek

© Vonk Musiek 2023


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

🎉Die Transkei is mooi, maar hierdie liedjie is mooier.🔊❤

tiaandupreez